top of page
Ons
Storie
Waar kom ons vandaan:
Wel dit het begin by 'n pappa en 'n mamma... maar julle weet dit reeds, want om hier te koop moet jy ouer as 18 wees. Die Ou Dinamietfabriek Wynproevereeniging het ontstaan uit die nood vir lekker wyn saam met lekker mense, een ding het tot die volgende gely en nou verkoop ons wyn aan jou. Ons hou van wyn en wil hê jy moet ook. Ons is so nou en dan op Facebook en Instagram, maar die lewe is te vinnig vir Tieks en Toks en Snaps en Chats en al daai.
Ons hou dit eenvoudig. Lekker wyn, lekker mense.
bottom of page






